Ilze Henning

Ilze-HenningEk is maar net ‘n gewone huisvrou, lief vir goeie afrikaanse musiek en is mal oor “quote’s” en internet blog blogspot. Verder hou ek ook baie van uitdagings.

Alhoewel my familie baie ver bly, het ek ‘n spesiale band met my dogter en kleindogter. My twee susters is ook vir my baie spesiaal.  @sa_artists is en bly my gunsteling

Volg vir Ilze op Twitter by @ilze_henning