Annelle Moolman

Annelle_MoolmanHallo julle!

Lief vir my volk en taal! Hou van goeie musiek,lees graag goeie leesstof! Kreatief en lief vir mense! Boer(se)vrou,woon al 41jr op plaas in Delmas! Erg oor my man, kinders en kleinkinders!

Volg vir Annelle op Twitter by @Zawaiana