Zita Harber

Zita_HarberHey! Weet nie eintlik watter beskrywing van myself nie. Ek is mal oor wat julle vir Afrikaanse musiek en kunstenaars doen. Ek is ‘n maltrap wat gewoonlik net so duskant ernstige moeilikheid bly met my liefde vir spoed. My dogtertjie is my lewe en alles wat ek doen, doen ek met oorgawe.

En ek is verlief op lag :)

Die res van my word opgesom in my Twitter bio :))

xxx
Zita

Volg vir Zita op Twitter by @ZitaHarber