Polla Jansen Van Rensburg

Polla Janse Van RensburgHallo julle!

Hi ek is Polla…n gewone huisvrou met die wonderlikste man en 3 awesome seuns…geseënd bo my verwagtinge!! Ek is mal oor Afrikaanse Musiek (☺º°˚нåнåнå˚°º☺ ek dink almal weet al wie my gunstelinge is) en op my beskeie manier sal ek hul promote en ondersteun sover as wat ek kan.

Volg vir Polla op Twitter by @Pollajvr