Mark Erasmus

Ontmoet vir Mark Erasmus

Mark ErasmusEk is gebore in PE in 1966 en in 1976 het my ouers besluit ons verhuis Bloem toe. My ouers is intussen albei oorlede.

Na ‘n onsuksesvolle huwelik is ek enkellopend en het geen kinders nie. Intussen het ek ook alle kontak met die oorblywende familie verloor.

Ek is mal oor sport en natuurlik afrikaanse musiek. My gunsteling kunstenaar is Juanita du Plessis.

Groete Mark.

Volg vir Mark op Twitter by @MarkErasmus66