Die Heuwels Fantasties ft. JR reik splinternuwe musiekvideo!

Die Heuwels Fantasties ft. JR reik splinternuwe musiekvideo!

“Koeëlbaai is ‘n spesiale liedjie vir ons”, vertel Hunter Kennedy.  “Janine Neethling het die klavier meesterlik bespeel en sodoende vir ons die maatstaf verhoog.  Dit is ons almal se gunsteling liedjie op die album.  Dit vat ons manifes vir die…